Verrassing in Venice!!!

 

Vir diegene wie dalk EENDAG in Venesië uitkom, kyk na hierdie pragtige gebou in Venesië:  iets vir julle notaboeke om aan te teken.

 

KLIEK OP FOTOS OM TE VERGROOT

17361609_10155232714708783_7426476586406607274_n

 

Jy betaal 7 euro per persoon om in te gaan maar die uitsig is die geld werd!!!!!!

17353489_10155232731778783_2763337655888185267_n

 

 

Kyk self….

 

17342731_10155232708028783_7875035801583443292_n

 

Vir diegene wie al in Venisië was, sal die bekende San Marco Duomo herken in die agtergrond!  Dus, is die gebou naby aan San Marco plein.

17264411_10155232726568783_2427034562896726649_n

 

 

Hier is hulle webblad info:

 

http://www.scalacontarinidelbovolo.com/it/  (kliek op “English” vir Engelse weergawe onderaan die tuisblad)

17352006_10155232677808783_453757974319064153_n

 

Pragtige aand foto in Venesië in die Grand Canal

17352338_10155232711623783_3040768503963240212_n 17352350_10155232686583783_7048986784760447098_n

Dit bly maar eenmaal spesiaal nè?

17264481_10155232695538783_8758109181657699638_n

 

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

3 Responses to Verrassing in Venice!!!

  1. Ilse says:

    Hello hello Connie – voel of ek jare terug laas by jou blog kom inloer het. Moet nou eers so bietjie opvang! ‘n Vriendin van my gaan juis eersdaags oor Venesie toe – sal haar die link stuur.

  2. Hi Ilse! Ek is so beindruk met hierdie gebou hoor. Die uitsig oor Venice lyk great! Lekker om terugvoer te kry. Ciao!!

  3. MAGARETHA VIVIERS says:

    Sal maar net weer moet gaan, want hierdie het ek gemis! Het sooo verdwaal in Venice, maar steeds die mooiste hoekies ontdek. Ons het een oggend 5uur opgestaan voordat die eerste toeriste arriveer het. Geen bote op die kanale, water stil, stil, dit was asof die son deur die geboue die strate invaar. Oral was winkeleienaars besig om voor sy eie stoepie te vee, seevoëls wat probeer om sakke oop te skeur, gondeliers oppad werktoe met hul spane, alles was net so stil en salig tot die eerste kap-kap van tasse die stilte versteur het. So bly ek het dit gedoen, want so kon ek die mooiste foto’s neem. Is net baie spyt ek kon nie betyds by Saint Marc’s uitkom om dit sonder mense af te neem nie. Dit was my tweede keer in Italië, dit het gevoel asof ek huistoe kom.

Comments are closed.