Onse Charlene in Monaco

Goeie naand en dis nou vroue praatjies vanaand.  Sommer bietjie praat oor onse Charlene in Monaco wie deesdae baie in die NUUS is hier.    Ek is baie teleurgesteld dat sy nou ook soos menigte ander Europese vroue, plastiek lyk!  Mens, sy is nog bloed jonk (39) en laat nou al aan haar werk.   Kyk die volgende uittreksels uit tydskifte in Italië:

KLIEK OP FOTOS OM TE VERGROOT!

Exif_JPEG_420

“Hoe sy verander”

Exif_JPEG_420

Vanaf 2011 tot 2017 (is dit onse mooie Charlene? Nee nee so teleurstellend!)

 

Exif_JPEG_420

Dis die nuwe CHARLENE

 

Exif_JPEG_420
Die tydskrif “GENTE” vertel dat Albert vir die eerste maal praat oor die moeilike tye van  die hartseer Prinses. 
Exif_JPEG_420
Hulle beklemtoon haar hand  vasgeklem in Albert se hand. 

 

Ek erken: dink nie ek sal plekke ruil met haar nie dankie!

 

 

 

 

 

 

 

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

2 Responses to Onse Charlene in Monaco

  1. Pauline & Hugo Olivier says:

    Hi Connie,

    So bly jy is terug op die lug. Kan nie wag vir al jou interessante vertellings nie. Ja, om te trou vir status en geld is nie altyd die beste opsie nie. Dianna het dieselfde stel afgetrap. Trou maar met ‘n armgat wat vir jou lief is en saam met wie jy darem kan verdra om jou lewe deur te bring. Kameraadskap en vriendskap is die sterk basis wat later al is wat oorbly. Dink nie hulle kan eers oor iets gemeenskaplik soos die kinders of iets gesels nie – te alledaags vir hulle. Groete vir jou en Pastaman. Pauline en kie xxxxx

  2. Joey says:

    Hi daar! Dit is hoekom sy so selde glimlag. Alles trek styf! Groete Joey

Comments are closed.